WIE IS ONS?
- My naam is Christo en my vrou sin is Ilze-Marie. Ons het n dogter Bianca.
- Ons as gesin is deur die Here geroep om vir Hom te werk.
- Ons is vir vierjaar Bybelskool toe en in ons praktiese jaar het die Here ons geroep om sending werk te doen.
- Ons werk op n paar verskillende plekke in Pretoria.
- Ons week program kan u gaan sien by "Ons Bediening".
- U kan ook meer van ons gaan lees by "Wie is ons".
- U kan ons gerus kontak as u meer wil weet van ons of ons bediening".
CHRISTO BRITZ
0828585447
CIBRITZGESIN@MWEB.CO.ZA
ILZE-MARIE BRITZ
0725173676
ILZEMARIEBRITZ@GMAIL.COM
Free Web Counter